Tim Conway

Tim Conway
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Daniel Conway
Geboorte 15 Desember 1933
Sterfte 15 Desember 1933 (op 0)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 6 biologies, 1 stief
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1956–2016
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tim Conway (15 Desember 1933 – 14 Mei 2019) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Private Eyes (1980) en Dear God (1996), en in die televisiereekse The Carol Burnett Show (1967) en 30 Rock (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy